Preekopnames van Bergbron Gereformeerde Kerk se eredienste. Bergbron is ‘n Omgee Gemeente Gesalf vir Genesing en Bevryding Om mense hulle identiteit in Christus te laat ontdek omdat Christus hulle vrygemaak het om werklik in oorwinning te kan lewe tot eer van God.
…
continue reading

1
Sondag 18 Mei 2025 Stephan Briel
25:21
25:21
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
25:21Lees: Mark 6:7-13 en 30-44. Fokus: Mark 6:34-44. Geloof wat uitloop op wonderwerke! · Jesus se rabbynse proses van dissipelskap (Mark 6:7,12-13). · Eerstens, Jesus was gedryf deur medelye (Mark 6:34). · Tweedens, Jesus het na sy Vader geluister en nie toegegee aan sy dissipels se redenasie dat Hy die skare moet wegstuur nie (Mark 6:36). · Derdens, …
…
continue reading

1
Sondag 11 Mei 2025 Stephan Briel
37:18
37:18
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
37:18Lees: 2 Tim 4:1-18. Fokus: 2 Tim 4:6-8 (AFR53). Jy kan end-uit volhard met die hulp van die Here (deel 2). · Volhard ten spyte van te nakoming. · Volharding ondanks kompetisie. · Volharding te midde van ons geloof wat beproef en ondermyn word. · Volharding met die oog op beloning. Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: Hoe kan jy met…
…
continue reading

1
Sondag 5 Mei 2025 Stephan B riel
33:15
33:15
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
33:15Lees: 2 Tim 4:1-18. Fokus: 2 Tim 4:6-8 (AFR53). Jy kan end-uit volhard met die hulp van die Here.
…
continue reading

1
Sondag 20 April 2025, Opstandingssondag, Stephan Briel
37:07
37:07
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
37:07Lees: 1 Kor 15:12-28 en Heid Kat vraag en antwoord 45. Fokus: 1 Kor 15:17-19. Die nut van Christus se opstanding vir ons.
…
continue reading

1
Goeie Vrydag 18 April 2025 Stephan Briel
12:55
12:55
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
12:55Deur sy wonde het daar vir ons genesing gekom. Matt. 27: 32 -44
…
continue reading

1
Sondag 13 April 2025 Stephan Briel
30:01
30:01
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
30:01Lees: Luk 22:39-53. Fokus: Luk 22:53 (AFR53). Die uur van die duisternis! · Kenmerke van die duisternis: Self-gesentreerdheid, godsdiens sonder ‘n kruis en godsdienstigheid. · Jesus bly Oorwinnaar omdat Hy die Ou Testamentiese profesieë vervul het (Mat 26:56), voorkennis gehad het (Mat 26:45,46) en deur sy liefde vir mense – selfs vyandelike mense …
…
continue reading

1
Sondag 6 April 2025 Stephan Briel
29:00
29:00
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
29:00Lees: Luk 22:39-53. Fokus: Luk 22:44. Van vrees na vrede!
…
continue reading

1
Sondag 30 Maart 2025 Stephan Briel
30:16
30:16
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
30:16Lees: Joh 2:1-12. Fokus: Joh 2:11 (AFR53). Christus se heerlikheid lê in sy vermoë om ons te verander.
…
continue reading

1
Sondag 23 Maart 2025 Stephan Briel
31:05
31:05
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
31:05Lees: Heb 4: 1-13. Fokus: Heb 4: 12. Wie jy is in Christus maak die verskil. · ‘n Mens kan verdeel word in 3 dele: gees, siel en liggaam. · Alhoewel jou gees ten volle die heerlikheid van Jesus se vergifnis en reiniging aanvaar by jou wedergeboorte, is jou siel weer baie keer nie gereed om pynlike herinneringe te laat vaar nie (vgl Rom 7: 18, 19). …
…
continue reading

1
Sondag 16 Maart 2025 Christiaan Mulder
21:38
21:38
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
21:38Joël 2: 1-24 Kern Joël 12,13
…
continue reading

1
Sondag 9 Maart 2025 Stephan Briel
25:38
25:38
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
25:38Lees: Ef 5: 1-5 en Mat 22: 34-40. Fokus: Mat 22: 37-39. Ontvang en gee God se liefde deur jouself reg lief te hê in Christus. 1.Verkeerde selfliefde. · Selfbejammering. · Self-beheptheid. 2,Regte selfliefde. · Om tot regte selfliefde te kom, is dit vir baie Christene eers nodig om hulleself te vergewe. · Die regte selfliefde is liefde wat gegrond i…
…
continue reading

1
Sondag 2 Maart 2025 Stephan Briel
32:43
32:43
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
32:43Lees: Gal 4: 1-7. Fokus: Gal 4: 6, 7. Verskil tussen kind en dienskneg in die Vader se huis. · ‘n Dienskneg dink wat hy doen bepaal wie hy is. · ‘n Kind van God weet wie hy of sy is in Christus, en dit bepaal die kind se lewe! Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: · Noem die kenmerke van ‘n geestelike weeskind of dienskneg in God se…
…
continue reading

1
Sondag 23 Februarie 2025 Stephan Briel
34:19
34:19
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
34:19Lees: Luk 22:14-23 en Heid Kat So 25(antw 65b – 68). Fokus: Luk22:20 (AFR53). Die wyse waarop geloof versterk word. 1.Versterking deur die Woord. 2.Versterking deur die Sakramente. · Die sakramente as tekens. · Die sakramente as seëls. Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: · Noem die sakramente wat Jesus ingestel het. · Wat is sakra…
…
continue reading

1
Sondag 16 Februarie 2025 Stephan Briel
26:12
26:12
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
26:12Lees: Rom 7: 13-26. Fokus: Rom 7: 21-23 (AFR53). Identifiseer jouself met die innerlike mens wie jy in Jesus Christus is. · Innerlike mens verwys na ons gees; gemoed verwys na ons siel; en lede verwys na ons liggaam/vlees (Rom 7: 22-23). · Jy kan nooit deur ‘n wet in jou gemoed oorwinning kry oor die sonde in jou vlees nie. Inteendeel, die sonde in…
…
continue reading

1
Sondag 9 Februarie 2025 Stephan Briel
29:47
29:47
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
29:47Lees: Efes 5:6-20. Fokus: Efes 5:8 (AFR53). Ons is lig in die Here. God het jou natuur verander van duisternis na lig. Is jy in ‘n troutrekkery betrokke tussen twee nature? By jou wedergeboorte het God nie slegs ‘n nuwe goddelike natuur by jou ou sondige natuur gevoeg nie. Nee, die Heilige Gees het jou ou sondige natuur vervang met God se natuur. D…
…
continue reading

1
Sondag 2 Februarie 2025 Stephan Briel
34:27
34:27
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
34:27Lees: Mat 4:1-11. Fokus: Mat 4:8-10. Satan se mees geloofwaardige leuens! God verbied net en is teen genietinge (Gen 3:1). God is ‘n leuenaar en sy Woord is vals (Gen 3:4). Saam met God is daar geen lewensvervulling nie (Gen 3:5). God word slegs gedien vir wat Hy kan gee (Job 1:9-11). Die lewe op aarde is alles (Job 2:4-5). God behoort wonderwerke …
…
continue reading

1
Sondag 26 Januarie 2025 Stephan Briel
31:15
31:15
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
31:15Lees: Mat 18: 15-20. Fokus: Mat 18: 19-20. Die krag van eenstemmigheid in Jesus onder leiding van die Heilige Gees. · Die krag van verkeerde ooreenkomste (Gen 11: 1-9). · Die krag van eenstemmigheid onder leiding van die Heilige Gees. Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: · Wat is die Here se gevolgtrekking aangaande die gesamentlik…
…
continue reading

1
Sondag 19 Januarie 2025 Stephan Briel
33:17
33:17
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
33:17Lees: Luk 2: 41-52 en Joh 15: 1-8. Fokus: Luk 2: 52. Bly in Christus om gebalanseerd te groei. Daar is 4 sleutel areas/dissiplines waarin ons ten volle en in harmonie moet ontwikkel: verstandelik, fisies, sosiaal en geestelik. Ons spandeer te veel tyd om uiterlike gedrag te probeer verander, in plaas van om te verander wat mense glo aangaande God e…
…
continue reading

1
Sondag 12 Januarie 2025 Christiaan Mulder
23:48
23:48
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
23:48
…
continue reading

1
Sondag 5 Januarie 2025 Christiaan Mulder
23:37
23:37
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
23:37Lees: Josua 1. Fokus: Josua 1: 5, 6. God se beloftes aan ons – hoe leef ons dit uit?
…
continue reading

1
Sondag 29 Desember 2024 Stephan Briel
31:13
31:13
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
31:13Lees: Mat 2: 1-23. Fokus: Mat 2: 5, 15, 17, 23. Kersfees het ‘n kruis-kant, maar Jesus (die Vervuller) bewys God is in beheer.
…
continue reading

1
Kersfees 25 Desember 2024 Stephan Briel
33:51
33:51
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
33:51Kersdiens
…
continue reading

1
Sondag 22 Desember 2024 Stephan Briel
50:58
50:58
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
50:58Dankseggingsdiens Lees: Mat. 2: 1 -12 Teks: Mat. 2: 11 ...Daarna het hulle hulle reissakke oopgemaak en vir Hom geskenke uitgehaal: goud,wierook en mirre.
…
continue reading

1
Sondag 15 Desember 2015 Pieter de Klerk
54:11
54:11
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
54:11Lees: Hand. 4: 32 – 37; 5: 1 – 6; 5: 17 – 42 Wat maak ‘n kerk groot in die oë van die Here?
…
continue reading

1
Sondag 8 Desember 2024 Stephan Briel
34:53
34:53
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
34:53Lees: Mat 4:1-11. Fokus: Mat 4:5-7. Satan se leuen: Buit die beloftes van God uit. (Deel 2) Die beloftes van God mag nooit ‘n plaasvervanger word vir getrouheid nie. Ons interpretasie van die belofte moet in ooreenstemming met die hele Skrif wees. Ons geloof moet nie morele beginsels oortree nie. Soek altyd eerstens vir God en nie sy beloftes nie. …
…
continue reading

1
Sondag 24 November 2024 Stephan Briel
34:01
34:01
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
34:01Lees: Luk 4:1-13. Fokus: Luk 4:3,4. Satan se leuen: God behoort wonderwerke op aanvraag te doen. · Die duiwel rig sy versoekings veral op die identiteit van Jesus as hy sy versoekings begin en eindig met: “As U die Seun van God is....” (Luk 4:3,10). · Deur Jesus se reaksie en aan die kruis is dit duidelik: Jesus is die Seun van God, die verwagte Me…
…
continue reading

1
Sondag 17 November 2024 Stephan briel
37:46
37:46
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
37:46Lees: Mark 1:9-20. Fokus: Mark 1:14-15 (AFR53). Christenskap behels dissipelskap (deel 2) Valse onderskeiding: ‘n persoon kan ‘n Christen wees sonder om ‘n dissipel te wees. Jesus se verkondiging van die evangelie van God se koninkryk kom op 4 beginsels neer: (1) die tyd is vervul; (2) die koninkryk van God het naby gekom; (3) bekeer julle; en (4) …
…
continue reading

1
Sondag 10 November 2024 Stephan Briel
24:00
24:00
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
24:00Lees: Mark 1:9-20. Fokus: Mark 1:14-15 (AFR53). Christenskap behels dissipelskap. Valse onderskeiding: ‘n persoon kan ‘n Christen wees sonder om ‘n dissipel te wees. Die koninkryk van God was die hart van Jesus se hele aardse bediening: evangelie van die koninkryk van God – nie die evangelie van verlossing nie! Deur Jesus se koms na hierdie wêreld …
…
continue reading

1
Sondag 3 November 2024 Stephan Briel
31:37
31:37
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
31:37Lees: Job 2: 1-13. Fokus: Job 2: 4 (AFR53). Satan se leuen: Die lewe op aarde is alles. Die lewe is iets diepers en groter as ervarings self. Satan beskuldig: Die mens sal enigiets gee net om te bly asemhaal want hierdie lewe is al wat daar is. Materialisme, kommunisme en humanisme gebou op hierdie leuen. Volgens Job kan God se seën ook pynvolle di…
…
continue reading

1
Sondag 27 Oktober 2024 Stephan Briel
34:33
34:33
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
34:33Lees: Job 1: 1-22. Fokus: Job 1: 9-11 (AFR53). Satan se leuen: God word slegs gedien vir wat Hy kan gee. Satan se leuen suggereer: God is in Homself nie waardig om gedien te word nie. Uitstaande kenmerke van Satan (v 6-12): hy is sinies, arrogant en smalend-beledigend. Satan suggereer: Dit kom slegs voor dat mense God dien, maar eintlik gaan dit om…
…
continue reading

1
Sondag 20 Oktober 2024 Stephan Briel
28:06
28:06
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
28:06Lees: Gen 2: 15 – 3: 7. Fokus: Gen 3: 5 (AFR53). Satan se leuen: Saam met God is daar geen lewensvervulling. Ons denke is die hoofslagveld van ons geestelike stryd en Satan gebruik primêr die leuen om ons denke te beheer. Satan se leuen: Saam met en gehoorsaamheid aan God is daar geen lewensvervulling nie, want “God weet dat julle oë sal oopgaan di…
…
continue reading

1
Sondag 13 Oktober 2024 Stephan Briel
36:36
36:36
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
36:36Lees: Gen 2: 15 – 3: 7. Fokus: Gen 3: 4. Satan se leuen: God is ‘n leuenaar. Nadat Satan ‘n vastrap plek in Eva se gedagtes gekry het deur die twyfel in haar, beweeg hy nou van bevraagtekening van God tot direkte ontkenning: “Julle sal beslis nie sterf nie…” Wat nodig is om die waarheid te ken, is openbaring waarop die Bybel aanspraak maak. (bv Heb…
…
continue reading

1
Sondag 6 Oktober 2024 Pieter de Klerk
42:55
42:55
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
42:55Lees: Daniël 10 Die Geveg Die Bybel is duidelik dat die Christelike lewe ‘n geveg is. As gevolg van die sondeval in die paradys stel God in Gen 3: 15 vyandskap tussen die slang se saad en die vrou se saad. Die geveg is geestelik. Fisiese wapens het geen nut nie. Ons wapen is gebed. Die vyand se teenstand. Die vyand is ondergeskik aan God se mag en …
…
continue reading

1
Sondag 29 September 2024 Stephan Briel
36:51
36:51
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
36:51Lees: Gen 2: 15 – 3: 7. Fokus: Gen 3: 1 (AFR83). Satan se leuen: God is die kosmos se sadis.
…
continue reading

1
Sondag 22 September 2024 Stephan Briel
37:52
37:52
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
37:52Lees: 1 Tim 3: 14 – 4: 9. Fokus: 1 Tim 4: 1-3. Die waarheid in Christus maak ons vry van verleidende geeste en leringe van duiwels.
…
continue reading

1
Sondag 15 September 2024 Stephan Briel
33:50
33:50
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
33:50Lees: Jak 1:1-8. Fokus: Jak 1:2-4. Verheug jouself in beproewings! As ons Vader in Christus omskep God al ons swaarkry en moeilikhede in beproewings om ons karakter te vorm en ons geloof te suiwer. God se genade is so groot dat Hy selfs die swaarkry wat jy self vir jou veroorsaak het deur aan versoekings toe te gee, tot beproewings omvorm en dit so…
…
continue reading

1
Sondag 8 September 2024 Gerco van Deventer
1:08:27
1:08:27
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
1:08:27Gerco van Deventer word op 3 November 2017 deur Moslem-ekstremiste in Libië ontvoer. Dit net twee dae ná sy aankoms in die land om as paramedikus op 'n projek te werk. Al-Kaïda in Mali hou hom vir ses jaar aan. In die tyd word hy vir agt maande aan 'n boom vasgeketting as straf oor vermorste water. Verder oorleef hy 'n teregstellingspoging met 'n k…
…
continue reading

1
Sondag 8 September 2024 Stephan Briel
30:08
30:08
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
30:08Lees: Gen 5: 1-24. Fokus: Gen 5: 24 (AFR53). Wandel met God. Hoe het Henog met God gewandel deur Hom te behaag (vgl Heb 11: 5)? Drie algemene maniere waarop mense probeer om God te behaag: dade, aanbidding en godsdiens. Daar is net een manier om God te behaag: geloof (Heb 11: 5-6). Die vorm en betekenis van die werkwoord wandel (v 24) in die Hebree…
…
continue reading

1
Sondag 1 September 2024 Stephan Briel
30:05
30:05
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
30:05Lees: Mat 7:1-12 en Heid Kat vr en antw 118. Fokus: Mat 7:7-11. Heilige Vraers. 1.Jesus moedig ons aan om vraers te wees. · Is daar ‘n groter wonder en vreugde dat ek mag aanklop en dat die Vader om Christus wil op jou en my wag? · Met hierdie opdragte spoor Jesus ons aan tot volhardende gebedsvertroue dat ons ‘n Vader in die hemel het wat die goei…
…
continue reading

1
Sondag 18 Augustus 2024 Willem van der Waal
28:27
28:27
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
28:27Wat is geloof? Galasiërs 3:6-9
…
continue reading

1
Sondag 11 Augustus 2024 Pieter de Klerk
1:08:51
1:08:51
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
1:08:51Lees Daniël 10
…
continue reading

1
Sondag 4 Augustus 2024 Stephan Briel
33:51
33:51
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
33:51Lees: Luk 11:1-13 en Heid Kat vr en antw 116. Die noodsaaklikheid van gebed. Die ontkenning van die noodsaaklikheid van gebed. Die erkenning van die noodsaaklikheid van gebed. Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: Wat is die twee redes waarom mense die noodsaaklikheid van gebed ontken? Wat leer die Bybel ons tov die twee redes? Gee …
…
continue reading

1
Sondag 28 Julie 2024 Stephan Briel Dankbaarheidsdiens
1:02:02
1:02:02
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
1:02:02Lees: 1 Tessalonisense 5:16-18. Biddende blydskap en dankbaarheid!
…
continue reading

1
Sondag 21 Julie 2024 Stephan Briel
36:21
36:21
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
36:21Lees: Mark 10: 17-31. Fokus: Mark 10: 21. Godsdienstigheid teenoor ‘n ware verhouding met God. Die ryk jongman het nog onder die Joodse “misverstand” geleef dat iemand wat ryk is, ‘n beter kans het om die koninkryk te verdien, omdat hy meer goeie dade met sy middele kon doen. Die jongman se besittings was sy afgod en hy het dit probeer regverdig de…
…
continue reading

1
Sondag 14 Julie 2024 Stephan Briel
36:52
36:52
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
36:52Lees: Jer 7:1-15 (AFR83). Fokus: Jer 7:3-8. Valse godsdiens bring ‘n valse gerustheid wat bekering verhinder. Die profeet ontmoet die biddende skare by die tempelpoort met ‘n skokkende boodskap. Die kern van sy onverwagse aanval is gemik teen hulle valse gerustheid. Die kerk en Christene leef alte maklik van so ‘n vanselfsprekende gerustheid. Van w…
…
continue reading

1
Sondag 7 Julie 2024 Pieter de Klerk
56:52
56:52
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
56:52TEMA: BERUSTING IN DIE GOD VAN DIE GESKIEDENIS TEKS: DANIËL 8 (WARREN PEEL; DIE LEWE IN BABYLON; DANIEL 3e PREEK) 1. Inleiding - Die boek Daniël bestaan uit bekende (Hfs 1-6) en minder bekende deel (hfs 7–12). Een van die sterkste getuienisse dat Daniel nie net ‘n mooi storieboek is wat deur mense geskryf is nie, maar dat God die outeur is, is die …
…
continue reading

1
Sondag 30 Junie 2024 Christiaan Mulder
25:18
25:18
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
25:18Lees: Efesiërs 4: 1-16Hoe om volgroeid te wees in Christus.
…
continue reading

1
Sondag 23 Junie 2024 Stephan Briel
43:31
43:31
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
43:31Lees: Joh 15: 1-8 en Mat 25: 14-30. Fokus: Mat 25: 21, 23. God verwag van sy kerk om beide getrou en vrugbaar te wees. Die twee goeie slawe was getrou in vrugbaarheid want God verwag beide getrouheid en vrugbaarheid. So sien ons uit die gelykenis: Rentmeesterskap is ‘n risiko. Rentmeesterskap word gemeet aan opbrengs en impak. Goeie rentmeesterskap…
…
continue reading

1
Sondag 16 Junie 2024 Stephan Briel
38:08
38:08
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
38:08Lees: Mat 25: 14-30. Fokus: Mat 25: 23-25. Bybelse Rentmeesterskap (Deel 2). Omdat God in Christus die Gewer van alle goeie gawes is, behels rentmeesterskap die volgende: God hou ons verantwoordbaar vir die bestuur en aanwending van alles wat Hy aan ons toevertrou het. Rentmeesterskap behels ‘n sin van dringendheid. Kan ons funksioneer vanuit die v…
…
continue reading

1
Sondag 6 Junie 2024 Christiaan Mulder
29:16
29:16
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
29:16Lees: Numeri 13 en 14 Fokus: Numeri 14:1 – 4 Vrees & God se plan vir elkeen van ons
…
continue reading