Sondag 5 Mei 2024 Stephan Briel
MP3•Bölüm sayfası
Manage episode 416554178 series 2644201
İçerik Gereformeerde kerk Bergbron tarafından sağlanmıştır. Bölümler, grafikler ve podcast açıklamaları dahil tüm podcast içeriği doğrudan Gereformeerde kerk Bergbron veya podcast platform ortağı tarafından yüklenir ve sağlanır. Birinin telif hakkıyla korunan çalışmanızı izniniz olmadan kullandığını düşünüyorsanız burada https://tr.player.fm/legal özetlenen süreci takip edebilirsiniz.
Lees: Mat 6: 19-34 en Ef 2: 8-10.
Fokus: Ef 2: 10.
God se voorsiening!
- Ons hantering van geld wys duidelik wat ons begrip van rentmeesterskap is.
- Geld is nie boos nie, maar ‘n liefde vir geld (1Tim 6: 10).
Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens:
- Hoe word die “saai en maai” beginsel misbruik in die kerk?
- Is ons hemelse Vader se voorsiening in ons behoeftes afhanklik van ons finansiële saad wat ons saai?
- Wat is die bepalende faktor vir God se voorsiening?(vgl Ef 2: 10)
- Hoekom bestaan jy? Wat is jou skeppingsdoel?
287 bölüm