Artwork

İçerik Gereformeerde kerk Bergbron tarafından sağlanmıştır. Bölümler, grafikler ve podcast açıklamaları dahil tüm podcast içeriği doğrudan Gereformeerde kerk Bergbron veya podcast platform ortağı tarafından yüklenir ve sağlanır. Birinin telif hakkıyla korunan çalışmanızı izniniz olmadan kullandığını düşünüyorsanız burada https://tr.player.fm/legal özetlenen süreci takip edebilirsiniz.
Player FM - Podcast Uygulaması
Player FM uygulamasıyla çevrimdışı Player FM !

Sondag 14 Julie 2024 Stephan Briel

36:52
 
Paylaş
 
Manage episode 428830695 series 2644201
İçerik Gereformeerde kerk Bergbron tarafından sağlanmıştır. Bölümler, grafikler ve podcast açıklamaları dahil tüm podcast içeriği doğrudan Gereformeerde kerk Bergbron veya podcast platform ortağı tarafından yüklenir ve sağlanır. Birinin telif hakkıyla korunan çalışmanızı izniniz olmadan kullandığını düşünüyorsanız burada https://tr.player.fm/legal özetlenen süreci takip edebilirsiniz.

Lees: Jer 7:1-15 (AFR83).

Fokus: Jer 7:3-8.

Valse godsdiens bring ‘n valse gerustheid wat bekering verhinder.

Die profeet ontmoet die biddende skare by die tempelpoort met ‘n skokkende boodskap. Die kern van sy onverwagse aanval is gemik teen hulle valse gerustheid. Die kerk en Christene leef alte maklik van so ‘n vanselfsprekende gerustheid. Van waar kom die valse vertroue? Uit die verkeerde gevolgtrekkings wat hulle uit God se verbond en verkiesing maak. Uit hulle slagkrete: “Ons is veilig! Dit is die Here se tempel, dit is die Here se tempel, dit is die Here se tempel!” (Jer 7:4).

Dit is ‘n tyd van krisis, van onheile, maar die volk bekommer hulle nie té veel nie, in elk geval nie nadat hulle weer ‘n slag in die tempel was nie! In die tempel word die gemoedere gekalmeer, vrese besweer en elke moontlike sweempie van ‘n skuldgevoel weggepreek en weggeoffer. Hulle is ‘n godsdienstige volk. Die tempel staan in hulle midde as simbool van God se teenwoordigheid en waarborg van sy beskerming. Hy sal hulle nie in die steek laat nie.

Juis dié valse gerustheid lei tot ‘n uitwendige godsdiens, wat Jeremia in die skerpste taal aanval. Wat God waarlik vra, naamlik gehoorsaamheid, ontbreek geheel en al.

Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens:

  • Verduidelik die volk se valse gerustheid.
  • Wat is die gevolge van die volk se valse gerustheid?
  • Wat word bedoel met “Christelike integriteit”?
  continue reading

286 bölüm

Artwork
iconPaylaş
 
Усі епізоди

×
 
Loading …

Player FM'e Hoş Geldiniz!

Player FM şu anda sizin için internetteki yüksek kalitedeki podcast'leri arıyor. En iyi podcast uygulaması ve Android, iPhone ve internet üzerinde çalışıyor. Aboneliklerinizi cihazlar arasında eş zamanlamak için üye olun.

Hızlı referans rehberi

Keşfederken bu şovu dinleyin
Çal