Preekopnames van Bergbron Gereformeerde Kerk se eredienste. Bergbron is ‘n Omgee Gemeente Gesalf vir Genesing en Bevryding Om mense hulle identiteit in Christus te laat ontdek omdat Christus hulle vrygemaak het om werklik in oorwinning te kan lewe tot eer van God.
…
continue reading
1
Sondag 7 Desember 2025 Stephan Briel
33:41
33:41
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
33:41Lees: 1 Joh 4: 7-21. Fokus: 1 Joh 4: 18. Volmaakte liefde in Christus verdryf vrees. · Baie van ons loop permanent rond met ‘n mate van vrees in ons harte sonder dat ons weet waarvoor – ‘n algemene vrees vir alles wat voorlê en kan gebeur. · Ons leef dikwels (ook in ons verhouding met God) volgens die wêreldse standaard: Jy ontvang wat jy verdien! …
…
continue reading
1
Sondag 23 November 2023 Lewis Sebanda
43:22
43:22
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
43:22Lees: Isaiah 1: 1 – 31 Being Children of God
…
continue reading
1
Sondag 11 November 2025 Stephan Briel
33:54
33:54
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
33:54Lees: Eks 20:1-21. Fokus: Eks 20:18-21. Nader tot God! · Die doel van die wet van God was nooit dat dit 'n vereiste is om gered of aanvaar te word nie. · Redes waarom mense dikwels op 'n afstand bly vanaf God: 1. Verkeerde aanname dat God ontoeganklik is en Hy jou nooit kan liefhê vanweë jou sondige verlede nie (v 19). 2. Party mense vermy God reed…
…
continue reading
1
Sondag 2 November 2025 Stephan Briel
33:09
33:09
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
33:09Lees: Eks 17: 8-16. Fokus: Eks 17: 15 (AFR53). Die Here is my banier van oorwinning! · Moses se voorbidding by die Here was bepalend vir die goeie uitslag in die stryd teen die vyand van die verbondsvolk. Daarom bou Moses ‘n altaar en noem dit: “Die Here is my banier.” · Die Here is self by sy volk teenwoordig in hulle stryd. Sy volk vergader rondo…
…
continue reading
1
Sondag 26 Oktober 2025 Lewis Sibanda
34:55
34:55
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
34:55Psalm 101:1-3 and 1 Timothy 3:15As my Household, so shall the church be.
…
continue reading
1
Sondag 19 Oktober 2025 Stephan Briel
30:10
30:10
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
30:10Lees: Eks 17:8-16. Fokus: Eks 17:11. Om te lewe deur die geloof is om ook tegelykertyd al jou kragte in te span (deel 2). · Terwyl Moses alles van God verwag en voorbidding doen op die heuwel, het Josua en sy manne onder geveg teen die Amalekiete. · Wat jy glo kom uit in jou optrede. As jy iets glo, sal jy dit ook doen. As jy nie doen nie, is jou g…
…
continue reading
1
Sondag 28 September 2025 Müller Crauwcamp, FEBA Radio
45:53
45:53
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
45:53Pastoor Müller Crauwcamp van FEBA Radio gaan vandag die Woordbediening doen. Lees: Johannes 1: 4 – 5 Lig...
…
continue reading
1
Sondag 21 September 2025, Stephan Briel
37:41
37:41
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
37:41Lees: Eks 16:1-4, 13-21 en 17:8-16. Fokus: Eks 17:11. Om te lewe deur die geloof is om alles van God te verwag. · Moses is die heuwel op om voorbidding te gaan doen ogv God se beloftes. · Ons kan in die geloof verseker weet dat God ons gebede hoor, want ons bid in die Naam van onse Here Jesus Christus. · Elke dag moet jy nuwe vars manna van God ont…
…
continue reading
'n Bemoedigende boodskap uit Eks 33:12-17 met die tema: Die Here se teenwoordigheid bring vrede!
…
continue reading
1
Sondag 14 September 2025 Stephan Briel
32:58
32:58
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
32:58Lees: Eks 15:20-27. Fokus: Eks 15:24-26. Die Here genees bitterheid. · Die woestynfase berei ons voor om God se beloftes te ontvang. · Elke beproewing in die woestyn maak jou bitter of beter. · Soos die bitterheid van die lewe gekom het deur ‘n boom (van kennis van goed en kwaad), so sal ook die genesing kom deur ‘n boom – die boom van die kruis op…
…
continue reading
'n Bemoedigende boodskap uit Matt 5:10-12 deur ouderling Pieter de Klerk.
…
continue reading
1
Sondag 7 September 2025 Stephan Briel
32:32
32:32
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
32:32Lees: Eks 16: 2-3; 17: 3; 32: 2-4 en Num 14: 1-4, 26-35. Fokus: Eks 16: 2-3. God het ons vry gemaak in Christus om ons skeppingsdoel te kan lewe. · Die woestynfase berei ons voor om God se beloftes te ontvang. · “Die tirannie van die bekende.” · Die vry mens in Christus sal eerder vergaan in die woestyn terwyl hy besig is om sy skeppingsdoel na te …
…
continue reading
'n Bemoedigende boodskap uit Rom 12:3-5 met die tema: Ons het mekaar nodig!
…
continue reading
1
Sondag 31 Augustus 2025 Stephan Briel
29:50
29:50
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
29:50Lees: Psalm 16:1-11. Fokus: Psalm 16:8 (AFR53). Wie gelowig die teenwoordigheid van die Here aanvaar, is verseker van ‘n vaste lewenskoers, veiligheid en vreugde. · Die belewing van God se teenwoordigheid is ‘n werklikheid, want Jesus Christus het opgestaan uit die dood om saam met sy kerk te leef. · Teenwoordigheid van die Here bring veiligheid (v…
…
continue reading
Lees Openbaring 3:14-21 Bemoedigende Boodskap deur ouderling Chris Raath
…
continue reading
1
Sondag 24 Augustus 2025 Stephan Briel
35:08
35:08
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
35:08Lees: Mal 4: 1-6. Fokus: Mal 4: 6 (AFR53). Die eindtyd kerk openbaar die hart van God, vaders en kinders. · Die hart van God. · Die hart van vaders. · Die hart van kinders. Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: · Wie is die profeet Elia in ons fokusvers wat gaan kom voor die dag van die Here? · Wat is die taak en roeping van die ein…
…
continue reading
n Bemoedigende boodskap uit Hand 2:18,19 met die tema: Die Heilige Gees kom oor ons as dienaars en dienaresse.
…
continue reading
1
Sondag 17 Augustus 2025 Marno du Toit
29:24
29:24
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
29:24Lees Psalm 42 O my siel, ek’s dors!
…
continue reading
Lees: Jakobus 1: 1-18
…
continue reading
1
Sondag 10 Augustus 2025 Christiaan Mulder
25:18
25:18
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
25:18Lees Jesaja 63
…
continue reading
'n Bemoedigende boodskap uit Joh 9:1-3 met die tema: Hoekom laat God lyding toe?
…
continue reading
1
Sondag 3 Augustus 2025 Stephan Briel
34:16
34:16
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
34:16Lees: Gal 5:13-26 (AFR53). Fokus: Gal 5:16-18. Die stryd om die beheer van die siel. As my siel nie in God se rus verkeer nie (ek nie vrede ervaar in my denke en emosies nie), dan kom my vlees met ‘n valse oplossing om beter te voel (alkohol, pornografie, koop, eet, ens). As jy in God se rus verkeer (daar vrede in jou denke en emosies is), dan hou …
…
continue reading
1
Sondag 27 Julie 2025 Dankbaarheidsdiens, Stephan Briel
1:09:06
1:09:06
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
1:09:06Lees: Psalm 105. Fokus: Psalm 105:2. Vertel dankbaar van al die Here se magtige dade!
…
continue reading
Bemoedigende Boodskap deur Stephan Briel Lees Efesiërs 4:26-27
…
continue reading
1
Sondag 20 Julie 2025 Stephan Briel
41:50
41:50
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
41:50Lees: Gen 13. Fokus: Gen 13: 10-13. Geloof is om te kies vir God se beloftes.
…
continue reading
1
Sondag 13 Julie 2025 Stephan Briel
35:47
35:47
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
35:47Lees: Eks 32: 1-14. Fokus: Eks 32: 14(AFR53). Ken ons God se Vaderhart wat ook berou kan hê?
…
continue reading
Lees Matt. 25: 31-34 Bemoedigende boodskap deur ds. Stephan Briel.
…
continue reading
1
Sondag 6 Julie 2025 Stephan Briel
35:57
35:57
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
35:57Lees: Gen 18:16-33 (AFR83). Fokus: Gen 18:22,23. Voorbidding is ‘n moontlikheid wat deur die Here self geïnisieer word.
…
continue reading
Bemoedigende Boodskap deur ouderling Chris Raath
…
continue reading
1
Sondag 29 Junie 2025 Stephan Briel
31:06
31:06
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
31:06Lees: Psalm 25 (AFR53). Fokus: Psalm 25: 2, 3 en 20. Skuil by die Here teen beskaamdheid.
…
continue reading
1
Sondag 22 Junie 2025 Christiaan Mulder
26:00
26:00
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
26:00Met wie se plan is jy besig? Lees: 1 Samuel 13: 1 - 15
…
continue reading
1
Sondag 15 Junie 2025 Stephan Briel
28:26
28:26
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
28:26Lees: Gen 6:1-14. Fokus: Gen 6:8-9. Begenadiges deur die Here!
…
continue reading
1
Sondag 1 Junie 2025 Hendrik van Deventer
31:34
31:34
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
31:34Lees : 1 Petrus 1:23, Efesiërs 1:17, Efesiërs 3:19
…
continue reading
1
Sondag 25 Mei 2025 Stephan Briel
21:53
21:53
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
21:53Lees: Gen 4: 1-16. Fokus: Gen 4: 7 en Ef 4: 26, 27. Hoe om jou hart te verander: Goed doen lei tot goeie emosies. · Emosies is die deel van ons harte/siele waaroor ons die minste beheer het en is talle kere die oorsaak dat intieme verhoudings tot niet gaan. · Die normale vloei is: denke beïnvloed emosies en emosies beïnvloed dade (Fil 4: 8, 9). · D…
…
continue reading
1
Sondag 18 Mei 2025 Stephan Briel
25:21
25:21
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
25:21Lees: Mark 6:7-13 en 30-44. Fokus: Mark 6:34-44. Geloof wat uitloop op wonderwerke! · Jesus se rabbynse proses van dissipelskap (Mark 6:7,12-13). · Eerstens, Jesus was gedryf deur medelye (Mark 6:34). · Tweedens, Jesus het na sy Vader geluister en nie toegegee aan sy dissipels se redenasie dat Hy die skare moet wegstuur nie (Mark 6:36). · Derdens, …
…
continue reading
1
Sondag 11 Mei 2025 Stephan Briel
37:18
37:18
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
37:18Lees: 2 Tim 4:1-18. Fokus: 2 Tim 4:6-8 (AFR53). Jy kan end-uit volhard met die hulp van die Here (deel 2). · Volhard ten spyte van te nakoming. · Volharding ondanks kompetisie. · Volharding te midde van ons geloof wat beproef en ondermyn word. · Volharding met die oog op beloning. Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: Hoe kan jy met…
…
continue reading
1
Sondag 5 Mei 2025 Stephan B riel
33:15
33:15
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
33:15Lees: 2 Tim 4:1-18. Fokus: 2 Tim 4:6-8 (AFR53). Jy kan end-uit volhard met die hulp van die Here.
…
continue reading
1
Sondag 20 April 2025, Opstandingssondag, Stephan Briel
37:07
37:07
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
37:07Lees: 1 Kor 15:12-28 en Heid Kat vraag en antwoord 45. Fokus: 1 Kor 15:17-19. Die nut van Christus se opstanding vir ons.
…
continue reading
1
Goeie Vrydag 18 April 2025 Stephan Briel
12:55
12:55
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
12:55Deur sy wonde het daar vir ons genesing gekom. Matt. 27: 32 -44
…
continue reading
1
Sondag 13 April 2025 Stephan Briel
30:01
30:01
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
30:01Lees: Luk 22:39-53. Fokus: Luk 22:53 (AFR53). Die uur van die duisternis! · Kenmerke van die duisternis: Self-gesentreerdheid, godsdiens sonder ‘n kruis en godsdienstigheid. · Jesus bly Oorwinnaar omdat Hy die Ou Testamentiese profesieë vervul het (Mat 26:56), voorkennis gehad het (Mat 26:45,46) en deur sy liefde vir mense – selfs vyandelike mense …
…
continue reading
1
Sondag 6 April 2025 Stephan Briel
29:00
29:00
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
29:00Lees: Luk 22:39-53. Fokus: Luk 22:44. Van vrees na vrede!
…
continue reading
1
Sondag 30 Maart 2025 Stephan Briel
30:16
30:16
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
30:16Lees: Joh 2:1-12. Fokus: Joh 2:11 (AFR53). Christus se heerlikheid lê in sy vermoë om ons te verander.
…
continue reading
1
Sondag 23 Maart 2025 Stephan Briel
31:05
31:05
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
31:05Lees: Heb 4: 1-13. Fokus: Heb 4: 12. Wie jy is in Christus maak die verskil. · ‘n Mens kan verdeel word in 3 dele: gees, siel en liggaam. · Alhoewel jou gees ten volle die heerlikheid van Jesus se vergifnis en reiniging aanvaar by jou wedergeboorte, is jou siel weer baie keer nie gereed om pynlike herinneringe te laat vaar nie (vgl Rom 7: 18, 19). …
…
continue reading
1
Sondag 16 Maart 2025 Christiaan Mulder
21:38
21:38
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
21:38Joël 2: 1-24 Kern Joël 12,13
…
continue reading
1
Sondag 9 Maart 2025 Stephan Briel
25:38
25:38
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
25:38Lees: Ef 5: 1-5 en Mat 22: 34-40. Fokus: Mat 22: 37-39. Ontvang en gee God se liefde deur jouself reg lief te hê in Christus. 1.Verkeerde selfliefde. · Selfbejammering. · Self-beheptheid. 2,Regte selfliefde. · Om tot regte selfliefde te kom, is dit vir baie Christene eers nodig om hulleself te vergewe. · Die regte selfliefde is liefde wat gegrond i…
…
continue reading
1
Sondag 2 Maart 2025 Stephan Briel
32:43
32:43
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
32:43Lees: Gal 4: 1-7. Fokus: Gal 4: 6, 7. Verskil tussen kind en dienskneg in die Vader se huis. · ‘n Dienskneg dink wat hy doen bepaal wie hy is. · ‘n Kind van God weet wie hy of sy is in Christus, en dit bepaal die kind se lewe! Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: · Noem die kenmerke van ‘n geestelike weeskind of dienskneg in God se…
…
continue reading
1
Sondag 23 Februarie 2025 Stephan Briel
34:19
34:19
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
34:19Lees: Luk 22:14-23 en Heid Kat So 25(antw 65b – 68). Fokus: Luk22:20 (AFR53). Die wyse waarop geloof versterk word. 1.Versterking deur die Woord. 2.Versterking deur die Sakramente. · Die sakramente as tekens. · Die sakramente as seëls. Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: · Noem die sakramente wat Jesus ingestel het. · Wat is sakra…
…
continue reading
1
Sondag 16 Februarie 2025 Stephan Briel
26:12
26:12
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
26:12Lees: Rom 7: 13-26. Fokus: Rom 7: 21-23 (AFR53). Identifiseer jouself met die innerlike mens wie jy in Jesus Christus is. · Innerlike mens verwys na ons gees; gemoed verwys na ons siel; en lede verwys na ons liggaam/vlees (Rom 7: 22-23). · Jy kan nooit deur ‘n wet in jou gemoed oorwinning kry oor die sonde in jou vlees nie. Inteendeel, die sonde in…
…
continue reading
1
Sondag 9 Februarie 2025 Stephan Briel
29:47
29:47
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
29:47Lees: Efes 5:6-20. Fokus: Efes 5:8 (AFR53). Ons is lig in die Here. God het jou natuur verander van duisternis na lig. Is jy in ‘n troutrekkery betrokke tussen twee nature? By jou wedergeboorte het God nie slegs ‘n nuwe goddelike natuur by jou ou sondige natuur gevoeg nie. Nee, die Heilige Gees het jou ou sondige natuur vervang met God se natuur. D…
…
continue reading
1
Sondag 2 Februarie 2025 Stephan Briel
34:27
34:27
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
34:27Lees: Mat 4:1-11. Fokus: Mat 4:8-10. Satan se mees geloofwaardige leuens! God verbied net en is teen genietinge (Gen 3:1). God is ‘n leuenaar en sy Woord is vals (Gen 3:4). Saam met God is daar geen lewensvervulling nie (Gen 3:5). God word slegs gedien vir wat Hy kan gee (Job 1:9-11). Die lewe op aarde is alles (Job 2:4-5). God behoort wonderwerke …
…
continue reading