Artwork

İçerik Gereformeerde kerk Bergbron tarafından sağlanmıştır. Bölümler, grafikler ve podcast açıklamaları dahil tüm podcast içeriği doğrudan Gereformeerde kerk Bergbron veya podcast platform ortağı tarafından yüklenir ve sağlanır. Birinin telif hakkıyla korunan çalışmanızı izniniz olmadan kullandığını düşünüyorsanız burada https://tr.player.fm/legal özetlenen süreci takip edebilirsiniz.
Player FM - Podcast Uygulaması
Player FM uygulamasıyla çevrimdışı Player FM !

Sondag 20 Oktober 2024 Stephan Briel

28:06
 
Paylaş
 
Manage episode 446008858 series 2644201
İçerik Gereformeerde kerk Bergbron tarafından sağlanmıştır. Bölümler, grafikler ve podcast açıklamaları dahil tüm podcast içeriği doğrudan Gereformeerde kerk Bergbron veya podcast platform ortağı tarafından yüklenir ve sağlanır. Birinin telif hakkıyla korunan çalışmanızı izniniz olmadan kullandığını düşünüyorsanız burada https://tr.player.fm/legal özetlenen süreci takip edebilirsiniz.

Lees: Gen 2: 15 – 3: 7.

Fokus: Gen 3: 5 (AFR53).

Satan se leuen: Saam met God is daar geen lewensvervulling.

  • Ons denke is die hoofslagveld van ons geestelike stryd en Satan gebruik primêr die leuen om ons denke te beheer.
  • Satan se leuen: Saam met en gehoorsaamheid aan God is daar geen lewensvervulling nie, want “God weet dat julle oë sal oopgaan die dag as julle van daardie boom eet en dan sal julle soos God wees deurdat julle alles kan ken” (vers 5).
  • Eva het na Satan se leuen geluister dat ‘n sinvolle lewe sonder God in dinge bereik kan word – in kennis van goed en kwaad.
  • Al die kennis, rykdom, status, sukses en ander dinge van die wêreld, kan jou nie heel en gelukkig maak nie (Pred 2: 11), kan jou nie maak soos wat jy oorspronklik geskape is nie.
  • Sonder ‘n liefdesverhouding met God deur Christus sal daar altyd ‘n “gemis” in jou lewe wees, want jy mis die oorspronklike doel waarvoor jy geskape is (Ef 1: 4).
  • In ‘n liefdesverhouding met God deur Christus besef jy dat jy geskep is vir die ewigheid (2 Kor 5: 1).

Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens:

  • Hoekom is die beheer van ons denke so belangrik en watter strategie gebruik Satan om ons denke te beheer?
  • Verduidelik die leuen wat Satan in Gen 3: 5 verkondig.
  • Hoekom kan ‘n ware sinvolle lewe nie in die dinge van die wêreld bereik word nie?
  • Wat is die oorspronklike doel waarvoor jy geskape is? Hoe vind jy ware lewensvervulling in Christus?
  continue reading

302 bölüm

Artwork
iconPaylaş
 
Усі епізоди

×
 
Loading …

Player FM'e Hoş Geldiniz!

Player FM şu anda sizin için internetteki yüksek kalitedeki podcast'leri arıyor. En iyi podcast uygulaması ve Android, iPhone ve internet üzerinde çalışıyor. Aboneliklerinizi cihazlar arasında eş zamanlamak için üye olun.

Hızlı referans rehberi

Keşfederken bu şovu dinleyin
Çal