Sondag 17 Maart 2024 Stephan Briel
MP3•Bölüm sayfası
Manage episode 406910961 series 2644201
İçerik Gereformeerde kerk Bergbron tarafından sağlanmıştır. Bölümler, grafikler ve podcast açıklamaları dahil tüm podcast içeriği doğrudan Gereformeerde kerk Bergbron veya podcast platform ortağı tarafından yüklenir ve sağlanır. Birinin telif hakkıyla korunan çalışmanızı izniniz olmadan kullandığını düşünüyorsanız burada https://tr.player.fm/legal özetlenen süreci takip edebilirsiniz.
Lees: Gal 3:1-14 en Heid Kat Vr en Antw 38 en 39.
Christus het borgtogtelik (in ons plek) gely om ons van die toorn, oordeel en vloek van God te verlos.
- Christus het in ons plek die toorn van God gedra (vr 37).
- Christus het in ons plek die oordeel van God gedra (vr 38).
- Christus het in ons plek die vloek van God gedra (vr 39).
Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens:
- Wat doen die wete van Christus se lyde aan jou?
- Verduidelik die evangelie van Jesus Christus dmv die Drie Sirkels metode.
286 bölüm