Artwork

İçerik Gereformeerde kerk Bergbron tarafından sağlanmıştır. Bölümler, grafikler ve podcast açıklamaları dahil tüm podcast içeriği doğrudan Gereformeerde kerk Bergbron veya podcast platform ortağı tarafından yüklenir ve sağlanır. Birinin telif hakkıyla korunan çalışmanızı izniniz olmadan kullandığını düşünüyorsanız burada https://tr.player.fm/legal özetlenen süreci takip edebilirsiniz.
Player FM - Podcast Uygulaması
Player FM uygulamasıyla çevrimdışı Player FM !

Sondag 28 Mei 2023 Stephan Briel

37:03
 
Paylaş
 
Manage episode 364544708 series 2644201
İçerik Gereformeerde kerk Bergbron tarafından sağlanmıştır. Bölümler, grafikler ve podcast açıklamaları dahil tüm podcast içeriği doğrudan Gereformeerde kerk Bergbron veya podcast platform ortağı tarafından yüklenir ve sağlanır. Birinin telif hakkıyla korunan çalışmanızı izniniz olmadan kullandığını düşünüyorsanız burada https://tr.player.fm/legal özetlenen süreci takip edebilirsiniz.

Lees: Jes 6:1-13.
Fokus: Jes 6:7.

Die betekenis van die Here se aanraking.

In ons Skrifgedeelte raak die Here Jesaja aan met ‘n gloeiende kool vanaf die altaar en sy sonde is weggeneem. Dit verwys alreeds na Jesus se versoeningsoffer aan die kruis. Daar is Hy as die Lam van God geoffer tot versoening van al ons sondes. En van die begin af het Jesus met sy wandel op aarde doelbewus onrein mense voortdurend aangeraak. Hy was die aanrakende Koning! Die “helde” in Jesus se wandel op aarde was tipies die tollenaars, onrein mense en die samelewing se uitgeworpenes en mislukkings. Hierdie persone het Jesus doelbewus aangeraak om sy solidariteit met hulle te bewys en om hulle lewens kragtig te verander.

Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens:

  • Noem ‘n paar betekenisse van aanraking.

  • Noem ‘n paar voorbeelde van die gevolge van aanraking in die Ou Testament.

  • Waarom het Jesus mense doelbewus aangeraak?

  • Hoe raak God ons vandag aan as sy kinders op aarde?

  continue reading

286 bölüm

Artwork
iconPaylaş
 
Tüm bölümler

×
 
Loading …

Player FM'e Hoş Geldiniz!

Player FM şu anda sizin için internetteki yüksek kalitedeki podcast'leri arıyor. En iyi podcast uygulaması ve Android, iPhone ve internet üzerinde çalışıyor. Aboneliklerinizi cihazlar arasında eş zamanlamak için üye olun.

Hızlı referans rehberi

Keşfederken bu şovu dinleyin
Çal