Artwork

İçerik Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet tarafından sağlanmıştır. Bölümler, grafikler ve podcast açıklamaları dahil tüm podcast içeriği doğrudan Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet veya podcast platform ortağı tarafından yüklenir ve sağlanır. Birinin telif hakkıyla korunan çalışmanızı izniniz olmadan kullandığını düşünüyorsanız burada https://tr.player.fm/legal özetlenen süreci takip edebilirsiniz.
Player FM - Podcast Uygulaması
Player FM uygulamasıyla çevrimdışı Player FM !

Vrede in die Huis 101

2:48
 
Paylaş
 
Manage episode 450439525 series 3072738
İçerik Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet tarafından sağlanmıştır. Bölümler, grafikler ve podcast açıklamaları dahil tüm podcast içeriği doğrudan Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet veya podcast platform ortağı tarafından yüklenir ve sağlanır. Birinin telif hakkıyla korunan çalışmanızı izniniz olmadan kullandığını düşünüyorsanız burada https://tr.player.fm/legal özetlenen süreci takip edebilirsiniz.

Send us a text

Genesis 2:24 Daarom sal 'n man sy vader en moeder verlaat en saam met sy vrou lewe, en hulle sal een word.
Om deel van 'n liefdevolle gesin te wees, is een van die grootste seëninge in die lewe; maar dit kan ook harde werk wees om deel van so ’n liefdevolle gesin te wees. Daar kom ook konflik. Daar kom ook stres. En soms verbrokkel selfs ‘perfekte’ gesinne.
Wat die meeste van ons wil hê, is vrede in die huis. Daar is meer as genoeg druk, meer as genoeg konflik om jou lewenslank mee besig te hou wanneer jy daar buite in die wêreld is en besig is met dit, wat jy van dag tot dag doen.
Maar wanneer jy by jou voordeur instap, is vrede al wat jy wil hê. Jy wil welkom voel in jou eie huis. Jy wil jouself kan wees; jy wil ontspan; jy wil rus. Ons wil dit almal hê, maar ons kry dit nie altyd nie.
So, kom ons gaan vandag terug na die basiese beginsels. Kom ons doen 'n blitskursus in "gesinsvrede 101- ‘n inleidende kursus.” Ja, my vriend, wanneer dit kom by gesin-wees, vorm die basiese beginsels onvermydelik die kern pilare waarop alles anders gebou is.

Deesdae beskou baie mense die idee van die huwelik as outyds. Baie sien dit as 'n irrelevante instelling. Maar die huwelik was altyd, van die begin af, God se plan - nie vir almal nie, maar vir die meeste van ons.
En die diepte van die band tussen man en vrou, die aandag wat hulle aan mekaar gee, die respek wat hulle vir mekaar betoon, vorm die grondslag van 'n vreedsame huis.
Manne en vroue, moet mekaar nie verwaarloos nie. God het julle twee gemaak om één te wees. Dit was altyd sy plan.
Want dit is Sy Woord. Vars … vir jou … vandag.
Support the show

Enjoying The Content?
For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
DONATE R50 MONTHLY

  continue reading

1431 bölüm

Artwork
iconPaylaş
 
Wszystkie odcinki

×
 
Loading …

Player FM'e Hoş Geldiniz!

Player FM şu anda sizin için internetteki yüksek kalitedeki podcast'leri arıyor. En iyi podcast uygulaması ve Android, iPhone ve internet üzerinde çalışıyor. Aboneliklerinizi cihazlar arasında eş zamanlamak için üye olun.

Hızlı referans rehberi

Keşfederken bu şovu dinleyin
Çal