Artwork

İçerik Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet tarafından sağlanmıştır. Bölümler, grafikler ve podcast açıklamaları dahil tüm podcast içeriği doğrudan Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet veya podcast platform ortağı tarafından yüklenir ve sağlanır. Birinin telif hakkıyla korunan çalışmanızı izniniz olmadan kullandığını düşünüyorsanız burada https://tr.player.fm/legal özetlenen süreci takip edebilirsiniz.
Player FM - Podcast Uygulaması
Player FM uygulamasıyla çevrimdışı Player FM !

God Lieg Nie

2:53
 
Paylaş
 
Manage episode 454107967 series 3072738
İçerik Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet tarafından sağlanmıştır. Bölümler, grafikler ve podcast açıklamaları dahil tüm podcast içeriği doğrudan Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet veya podcast platform ortağı tarafından yüklenir ve sağlanır. Birinin telif hakkıyla korunan çalışmanızı izniniz olmadan kullandığını düşünüyorsanız burada https://tr.player.fm/legal özetlenen süreci takip edebilirsiniz.

Send us a text

Hebreërs 6:18 Daar is nou twee dinge wat soos ’n paal bo water staan en nooit verander sal kan word nie: daar is die belofte van God en die eed wat Hy geneem het. En God kan nie lieg nie. Ons wat na God toe is om gered te word kan daarom vir seker weet dat God sy beloftes sal hou. (DB)
Daar is een ding in hierdie wêreld waarop ons absoluut kan staatmaak. Dit maak nie saak watter storm woed nie, of hoe kwaai dit mag wees nie; ons kan absoluut seker wees van die vaste grond onder ons voete … totdat dit begin skud.
Is een van die dinge in jou lewe wat jy absoluut as vanselfsprekend aanvaar; die vaste grond onder jou voete? Wat van jou gesin, jou huis, jou loopbaan … die dinge wat jou nooit in die steek sal laat nie?
En tog, al probeer jy om nie daaraan te dink nie, weet jy diep in jou hart dat elkeen van daardie dinge eendag sal verbygaan.
Iets wat ek, soos baie ander gelowiges, as 'n absolute gegewe beskou, is die getrouheid van God. Nouja, ek is tog 'n prediker! Maar het jy opgelet hoe wankelrig selfs dít lyk, wanneer jy in 'n haglike situasie is; wanneer vrees jou geloof ondermyn; wanneer daardie dreigende ramp 'n onvermydelike realiteit word?
Miskien is dit vandag vir jou broodnodig om krag en bemoediging te kry uit die woorde van:

En dit … dit is hoekom ons 100% kan staatmaak op sy beloftes in die Bybel. Want wanneer God iets sê, is dit waar. Hy kan nie lieg nie. So my vriend, ek moedig jou aan, hardloop na Hom vir veiligheid en hou vas aan die vaste hoop wat joune is. Want …
Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.

Support the show

Enjoying The Content?
For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
DONATE R50 MONTHLY

  continue reading

1446 bölüm

Artwork
iconPaylaş
 
All episodes

×
 
Loading …

Player FM'e Hoş Geldiniz!

Player FM şu anda sizin için internetteki yüksek kalitedeki podcast'leri arıyor. En iyi podcast uygulaması ve Android, iPhone ve internet üzerinde çalışıyor. Aboneliklerinizi cihazlar arasında eş zamanlamak için üye olun.

Hızlı referans rehberi

Keşfederken bu şovu dinleyin
Çal