'n Reeks dokumentêre programme deur 'n span gesoute RSG en SABC omroepers en joernaliste
…
continue reading
Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
…
continue reading
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
…
continue reading
Elke derde en vyfde Dinsdag van die maand tussen 11:30-12:00 dek Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk verskeie kwessies wat jou sak raak, as ook die moets en moenies rondom beplanning van jou finansële toekoms. Wees deel van die gesprek met beleggingskenners en finansiële gurus in ateljee.
…
continue reading
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.
…
continue reading
Check out the latest in news and notes in Star Wars: Galaxy of Heroes brought to you by Reality Skewed Gamers (RSG).
…
continue reading
Die span van RSG Nuus & Aktualiteit hou jou op hoogte van die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure. Nuus word heeldag, elke dag in Afrikaans net op RSG uitgesaai. Luister na ons aktualiteitsprogram Monitor weeksoggende tussen 06:00 en 8:00 en Spektrum in die middae tussen 13:00 en 14:00. Op Saterdae kan jy tussen 12:00 en 13:00 na Naweekaktueel luister. En Sondae om 20:00 is Kommentaar aan die beurt. Op dié program praat die aktualiteitspan met redakteurs en kommentators oor die v ...
…
continue reading
1
Kenners antwoord luisteraarsvrae
17:45
17:45
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
17:45
Wilhelm Hertzog van Rozendal Partners en Elke Brink, van PSG Route 21 beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk tarafından oluşturuldu
…
continue reading
Die St. Olaff Kollege Koor tree tans in Suid-Afrika op. Terrance April gesels met Johan van Zyl van Classical Movements oor hulle toerprogram.RSG tarafından oluşturuldu
…
continue reading
1
’n 1000+ sake-idees om jou entrepreneursreis mee af te skop
23:23
23:23
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
23:23
George Foley, entrepreneur en gesertifiseerde finansiële beplanner by Discovery gesels oor sake-idees.Ryk van Niekerk tarafından oluşturuldu
…
continue reading
Wayne Hiller van Rensburg, bestuurshoof van IRFA gesels oor die twee-pot stelsel. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk tarafından oluşturuldu
…
continue reading
Wilhelm Hertzog van Rozendal Partners gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk tarafından oluşturuldu
…
continue reading
Lullu Krugel, hoofekonoom van PwC Suid-Afrika gesels oor werkskepping in die VSA. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk tarafından oluşturuldu
…
continue reading
Energieontleder, Hugo Kruger gesels oor elektrisiteit aan behoeftiges. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk tarafından oluşturuldu
…
continue reading
1
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 07de Junie 2024
50:21
50:21
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
50:21
Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk tarafından oluşturuldu
…
continue reading
1
Tinus drink koffie met Sabihah Mohamed
12:31
12:31
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
12:31
Sabihah Mohamed, bestuurshoof van CODI by die Suid-Afrikaanse Reserwebank gesels oor haar agtergrond, loopbaan, die industrie waarin sy is, en wat sy doen om te ontspan. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk tarafından oluşturuldu
…
continue reading
Jan Vermeulen, redakteur van MyBroadband gesels oor Starlink. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk tarafından oluşturuldu
…
continue reading
Hannes van den Berg, mede-hoof van SA Aandele & Multi-Bate by Ninety One Batebestuur gesels oor Nvidia. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk tarafından oluşturuldu
…
continue reading
1
Kenners sê nog beurtkrag lê voor
10:08
10:08
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
10:08
Thomas Conradie, algemene bestuurder vir opwekkingsingenieurswese by Eskom gesels oor beurtkrag. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk tarafından oluşturuldu
…
continue reading
Mia Kriegler, navorsing en fondsbestuur direkteur by Kruger Internasionaal gesels oor die rand se beweging, Sasol en Pick n Pay se aandeelpryse, en Amerika wat vandag in die groen begin het. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk tarafından oluşturuldu
…
continue reading
1
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 06de Junie 2024
49:11
49:11
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
49:11
Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk tarafından oluşturuldu
…
continue reading
Christo de Witt, hoof van Luno Suid-Afrika gesels oor planne om Bitcoin meer verbruikersvriendelik te maak. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk tarafından oluşturuldu
…
continue reading
Erwin Rode, uitvoerende hoof van Rode Genote gesels oor winkelsentrums in Suid-Afrika. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk tarafından oluşturuldu
…
continue reading
Johann Els, hoofekonoom by die Old Mutual Groep gesels oor hoë brandstofpryse. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk tarafından oluşturuldu
…
continue reading
Hendrik du Toit, uitvoerende hoof van Ninety One gesels or die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk tarafından oluşturuldu
…
continue reading
Lisette IJssel de Schepper, senior ekonoom by die Buro vir Ekonomiese Navorsing (BER) gesels oor sakevertroue. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk tarafından oluşturuldu
…
continue reading
1
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 05de Junie 2024
46:26
46:26
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
46:26
Tinus de Jager– Moneyweb Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk tarafından oluşturuldu
…
continue reading
Johan Gouws, hoof van adviesdienste by Sasfin Wealth gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk tarafından oluşturuldu
…
continue reading
1
Stopraam-animeerder Erentia Bedeker
24:20
24:20
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
24:20
Christelle Webb-Joubert praat met kunstenaar Erentia Bedeker. Sy is ‘n stopraam-animeerder. Erentia gesels oor dié kunsvorm, en vertel van die vele toekennings wat sy al ontvang het by oorsese filmfeeste.RSG tarafından oluşturuldu
…
continue reading
Cape Ballet Africa is ‘n nuwe geselskap, wat gestig is deur Debbie Turner. As artistieke direkteur vertel sy hoe vandag se geselskappe, verskil van jare gelede.RSG tarafından oluşturuldu
…
continue reading
Hennie Fourie, welvaartbestuurder by PSG Wealth Pretoria- Oos gesels oor aftrede. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk tarafından oluşturuldu
…
continue reading
Calla du Toit, voorsitter van die Bigbucks-produsentevereniging en verkrygingsbestuurder by Tru-Cape gesels oor Bigbucks appels. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk tarafından oluşturuldu
…
continue reading
Dr Christie Viljoen, ekonoom by PwC gesels oor Suid-Afrika se BBP. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk tarafından oluşturuldu
…
continue reading
Tariefkonsultant, Deon Conradie gesels oor Eskom se planne vir 'n nuwe prysstruktuur. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk tarafından oluşturuldu
…
continue reading
Wilhelm Hertzog, Rozendal Partners gesels oor Multichoise en Canal+ se transaksie, en raad aan aandeelhouers. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk tarafından oluşturuldu
…
continue reading