Spektrum der Wissenschaft gehört zu den renommiertesten Wissenschaftsmagazinen im deutschsprachigen Raum. Das Heft beleuchtet aktuelle Entwicklungen aus allen Facetten der Forschung. Im wöchentlichen Spektrum-Podcast sprechen die Autorinnen und Autoren mit detektor.fm über die spannendsten Themen.
…
continue reading
Die Spektrumspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
…
continue reading
En oväntad vänskap på sociala medier, två mammor med söner i samma ålder med snarlika funktionsvaritaioner. Vi diskuterar högt och lågt! Häng med.
…
continue reading
Every month, Kristian Nairn, aka Hodor from HBO’s Game Of Thrones, brings you his own personal selection of the best house, tech and progressive around. As well as providing candid insight into the life of a leading actor, Kristian shines the spotlight on some of his favourite artists, and expertly shows off his skills as he goes in the mix. As a 60 minute musical journey showcasing cutting edge releases, this show is sure to delight Game Of Thrones fans and seasoned dance music fans alike.
…
continue reading
Spektrum is a podcast channel about all things design for the Indonesian community in Melbourne, Australia
…
continue reading
Podcast by Spektrum
…
continue reading
Spektrum des Lichts
…
continue reading
Aqui podras escuchar todos los programas de radio del programa Spektrum Of Sound de FeR D'Garcia. Buscame en: ----http://www.ferdgarcia.com---- ----http://www.facebook.com/ferdgarciadj---- ----http://twitter.com/FerdeGarcia---- Nos oimos, a disfrutar!
…
continue reading
This podcast will feature tips, tricks, stories and conversations on how we can live our most authentic and best lives with natural methods Support this podcast: https://podcasters.spotify.com/pod/show/fullspektrum/support
…
continue reading
Sesiones para que te descargues GRATIS de FeR D'Garcia, deja que el sonido Spektrum Of Sound te inunde, no te pierdas ni una de las sesiones, tanto nuevas como las anteriores, suscribete! Autor: FeRDGarcia/
…
continue reading
Du suchst eine Plattform für Deine persönliche Entwicklung? Stabiler Erfolg in allen Lebens-Rollen? --> Dann bist Du hier bei www.bildung4me.com genau richtig! Du möchtest Deine Potenziale entwickeln, beruflichen & privaten Erfolg, die kommunikative Kompetenz stärken, Deine Gesundheit erhalten oder die Beziehung zu Deinem/r Partner/in erfrischen... Wolfgang Herdlicka präsentiert Dir in jeder Folge zu einem ausgewählten Topic, die Chancen für Deine Potenzial-Entwicklung mit unterschiedlichen ...
…
continue reading
I dagens avsnitt pratar vi om vad samsjuklighet är, och vad våra barn har för andra diagnoser utöver autism. Länk till Instagram - https://www.instagram.com/foraldraskapispektrum/profilecard/?igsh=NW96em81aTRtY3Vmebbaeleonorahammarberg tarafından oluşturuldu
…
continue reading
1
Spektrum 29 November 2024
45:26
45:26
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
45:26
'n Verduideliking van wat gister se BELA-ooreenkoms behels. 'n Optog na die Uniegebou as deel van die 16 dae-veldtog teen geslagsgeweld. Kommer oor die langasems van Kenia en Ethiopië.RSG tarafından oluşturuldu
…
continue reading
1
CO₂-Speicher: Schützt der Wald das Klima noch?
18:51
18:51
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
18:51
Bäume speichern CO₂ und schützen so das Klima, haben wir in der Schule gelernt. Gerade die großen Regenwälder gelten deshalb als Klimaretter. Doch Daten zeigen, dass das so pauschal nicht mehr stimmt. (00:00:39) Vorstellung (00:01:26) Kurze Wiederholung – Photosynthese (00:02:02) Und was, wenn die Bäume sterben? (00:03:58) Wie steht es um die Wälde…
…
continue reading
Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag verder oor sy reeks “Verhoudings wat werk”, en vandag se tema is : “Gee graag." Spektrum PodcastsJohann Els tarafından oluşturuldu
…
continue reading
1
Kristian Nairn - Spektrum 073
1:01:09
1:01:09
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
1:01:09
Episode 73 of Spektrum is here, and this month Kristian Nairn has music from the likes of Cristoph, Guy J, Franky Wah, Fuenka, Papa Smurf, and more. 01. Agustin Pietrocola - Wild 02. Dylhen - Foundation 03. Rockka - Amnesia (Fuenka Remix) 04. Zankee Gulati - Mind Opener 05. Cary Crank - Deep Forest 06. Guy J - Karma 07. Franky Wah x Zoe Kypri - Tom…
…
continue reading
1
Spektrum 28 November 2024
43:08
43:08
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
43:08
Die publisering van vanjaar se matriekeksamen-uitslae móét ingevolge 'n hofbevel in die media gepubliseer word. 'n Meksikaanse burger is polisieaanhouding nadat wetstoepassers toesak op 'n dewlmlaboratorium in Pretoria. Inwoners van verskeie gemeenskappe beskuldig Johannesburg Water van gebrekkige kommunikasie te midde van die metro se verdiepende …
…
continue reading
1
Spektrum 27 November 2024
50:34
50:34
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
50:34
Misdaadgesteisterde gemeenskappe in Gauteng sê die jongste misdaadstatistiek weerspieël nié die werklikheid nie. Kommer oor die toename in seksuele misdade in die Vrystaat. Amerikaanse ontleders sê Afrikalande kan met reg bekommerd wees oor aangewese Amerikaanse president Donald Trump se administrasie, gegewe die onsekerheid oor sy buitelandse bele…
…
continue reading
1
Spektrum 26 November 2024
51:55
51:55
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
51:55
Die Konstitutionele Hof hoor vandag die EFF se hofaansoek aan oor die Phala Phala-saak. Die Parlement se Staande Komitee oor Finansies eis antwoorde oor watter stappe gedoen sal word teen werkgewers wat nié betalings aan werknemers se pensioenfondse maak nie. Die EFF-leier, Julius Malema, sê gerugte dat die senior partylid, Mbuyeseni Ndlozi, van di…
…
continue reading
1
Spektrum 25 November 2024
43:48
43:48
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
43:48
Meer as tien buitelandse burgers is in hegtenis geneem waar reddingsoperasies op Stilfontein in Noordwes voortduur. Meer oor 'n COP29 klimaatsberaad-ooreenkoms wat koolstofkrediete op die globale mark wil koop en verkoop. Huldeblyke stroom in ná die dood van die digter, skrywer, kunstenaar en aktivis, Breyten Breytenbach. Die spertyd vir die herkod…
…
continue reading
1
Autism & våra söner. Del 2.
34:42
34:42
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
34:42
Autism, våra söner & vardagsutmaningar. Dagens avsnitt berör sensorisk överstimulans, vinteroveraller, och positiv förstärkning! Instagram: https://www.instagram.com/foraldraskapispektrum/profilecard/?igsh=NW96em81aTRtY3Vmebbaeleonorahammarberg tarafından oluşturuldu
…
continue reading
1
Spektrum 22 November 2024
47:47
47:47
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
47:47
‘n Politieke ontleder praat oor die gevolge van die Internasionale Strafhof se lasbrief teen die Israelse Eerste Minister. Sondag is D-dag vir huishoudings om voorafbetaalde-kragmeters te herkodeer. Suid-Afrikaners sal binnekort watertekorte dadelik kan aanmeld.RSG tarafından oluşturuldu
…
continue reading
1
Sterbende Bäume: Das Feuerbakterium bedroht Italiens Oliven
15:56
15:56
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
15:56
Das Feuerbakterium hat bereits Millionen italienischer Olivenbäume getötet. Künftig könnte es andere Regionen und Pflanzen befallen. Politik und Forschung suchen bislang vergeblich nach Lösungen. (00:00:49) Begrüßung (00:01:48) Ws ist das Feuerbakterium? (00:03:07) Wie groß ist der Schaden in Italien? (00:04:09) Wo kommt das Bakterium her? (00:05:1…
…
continue reading
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit Openbaring. Ons is vandag by Hoofstuk 1 vers 17 - 19 met sy tema: “Kom, SA getuig!”. Spektrum PodcastsJohann Els tarafından oluşturuldu
…
continue reading
HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Liefhê is ‘n doending” uit 1 Pet 4:8,10. Spektrum Podcasts…
…
continue reading
1
As klippe en diere self kon praat
24:46
24:46
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
24:46
Janine gesels met Dr Johan Smit (Hidrologiese Geoloog) en Dr Emil du Plessis (Veearts) oor hoe die klippe en die diere die waarheid van die Skepping skree aan die wat die waarheid wil hoor. Spektrum PodcastsJohann Els tarafından oluşturuldu
…
continue reading
1
Spektrum 21 November 2024
53:40
53:40
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
53:40
Die regering sê hy oorweeg steeds die moontlikheid om voorvalle van voedselverwante siektes landwyd as 'n nasionale ramp te veklaar. Intussen sterf nóg 'n kind weens vermeende vergiftiging. Die DA maak 'n plan teen afdreiging as 'n misdaad bekend. SADEK se buitegewone beraad loop in Harare, Zimbabwe, ten einde.…
…
continue reading
Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates what is happening on the Christian News front this week. Spektrum PodcastsJohann Els tarafından oluşturuldu
…
continue reading
We start off the program with Etienne Beaud, who is a pastor/ electrical engineer living in Switzerland. We realised that we have many expats living in other countries, or South Africans planning to emigrate overseas soon. For these people Etienne is doing a whole series of inspiration for expats, which will be podcasted for you to relisten or send…
…
continue reading
1
Spektrum 20 November 2024
53:25
53:25
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
53:25
Gemoedere loop hoog nadat 'n 14-jarige tiener gisteroggend in Ravensmead op die Kaapse Vlakte doodgeskiet is. Die inflasiekoers daal tot 2,8%. Die parlement voer onderhoude met agt kandidate om die pos van adjunk-openbarebeskermer te vul.RSG tarafından oluşturuldu
…
continue reading
Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag verder oor sy reeks “Verhoudings wat werk”, en vandag se tema is : “Goed uitgeklaarde rolle.” Spektrum PodcastsJohann Els tarafından oluşturuldu
…
continue reading
Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is “Moenie dat jou dak inval nie” uit Prediker 10:18. Spektrum PodcastsJohann Els tarafından oluşturuldu
…
continue reading
1
Spektrum 19 November 2024
51:14
51:14
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
51:14
Drie tieners sterf op die Kaapse Vlakte in bendeverwante skietvoorvalle. Nege jong kinders word in Mosselbaai in die hospitaal behandel in verband met moontlik vergiftigde kos van spazawinkels. Alle oë is op die Reserwebank wat vandeesweek 'n aankondiging oor rentekoerse sal maak. Dit is vandag die duisendste dag van die oorlog tussen Rusland en Oe…
…
continue reading
1
Spektrum 18 November 2024
53:39
53:39
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
53:39
Openbare sittings oor 'n voorgestelde kragtariefverhoging begin in Kaapstad. Gemengde reaksie op president Ramaphosa se aankondiging dat alle spazawinkels binne 21 dae geregistreer moet word. Die G20-beraad begin in Rio de Janeiro.RSG tarafından oluşturuldu
…
continue reading
1
Autism & våra söner. Del 1.
35:53
35:53
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
35:53
Autism, våra söner & vardagsutmaningar. Detta avsnitt så fördjupar vi oss i vad autism är, och hur tar sig uttryck för våra söner. Källhänvisning: Autism- och Aspergerföreningen: www.autism.se 1177 Vårdguiden: www.1177.se Socialstyrelsen: www.socialstyrelsen.seebbaeleonorahammarberg tarafından oluşturuldu
…
continue reading
1
Spektrum 15 November 2024
47:03
47:03
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
47:03
Jou Mosambiek-vakansie - moet jy bly of kan jy ry? Hoe maklik sal dit vir Donald Trump wees om sy kabinetsbenoemings deur die senaat goedgekeur te kry? Rassie Erasmus verduidelik hoekom daar 12 veranderinge aan môre se Bok-span teen Engeland is.RSG tarafından oluşturuldu
…
continue reading
1
Marines Geoengineering: Lösung für den Klimawandel?
38:44
38:44
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
38:44
Die Ozeane können mehr CO2 aufnehmen, wenn wir ihren pH-Wert künstlich verändern. Kann dieses marine Geoengineering das Klima retten? Und welche Auswirkungen hätte es auf das Leben im Meer? (00:00:43) Begrüßung (00:01:50) Was ist Geo-Engineering? (00:03:42) Katharinas berichtet von ihrer Reise (00:04:59) Wie Ozean-Alkalinisierung funktioniert (00:0…
…
continue reading
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit Openbaring. Ons is vandag by Hoofstuk 1 vers 12-17 met sy tema: “Jesus se almag” Spektrum PodcastsJohann Els tarafından oluşturuldu
…
continue reading
HJ Cronjé aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Jou naam, jou regte naam” uit Fil 2:5-11. Spektrum Podcasts…
…
continue reading
1
Spektrum 14 November 2024
47:28
47:28
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
47:28
Die Minister in die Presidensie se uitlatings oor die "uitrook" van onwettige mynwerkers lok gemengde reaksie uit. Die situasie by die Lebombo-grenspos tussen Suid-Afrika en Mosambiek bly gespanne, met vragmotors wat steeds nie deurgelaat word nie. Die vroeë stemproses in Namibië en ander lande waar Namibiërs woon, het begin. Diplomatieke verhoudin…
…
continue reading
We start off the program with Etienne Beaud, who is a pastor/ electrical engineer living in Switzerland. We realised that we have many expats living in other countries, or South Africans planning to emigrate overseas soon. For these people Etienne is doing a whole series of inspiration for expats, which will be podcasted for you to relisten or send…
…
continue reading
1
Spektrum 13 November 2024
53:42
53:42
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
53:42
Die Departement van Basiese Onderwys sê meer as R200 miljoen is bestee aan die druk van matriekvraestelle. Honderde onwettige mynwerkers is steeds ondergronds in Stilfontein, sonder kos en water. Die president van Suid-Afrika se sokkerfederasie, Danny Jordaan, is in hegtenis geneem.RSG tarafından oluşturuldu
…
continue reading
Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Hou buite hou binne” uit MATTEUS 5:8 NLV “Gelukkig is dié wie se harte volkome op God gerig is, want hulle sal vir God sien.” Spektrum PodcastsJohann Els tarafından oluşturuldu
…
continue reading
Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag verder oor sy reeks “Verhoudings wat werk”, en vandag se tema is : “Grense in verhoudinge.” Spektrum PodcastsJohann Els tarafından oluşturuldu
…
continue reading
Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is “Tyd en Geleentheid” uit Prediker 9 Spektrum PodcastsJohann Els tarafından oluşturuldu
…
continue reading
1
Spektrum 12 November 2024
49:46
49:46
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
49:46
Die Minister van Water en Sanitasie sê waterskaarsheid in Suid-Afrika is ’n realiteit. Johannesburg-metro stem in om sy uitstaande Eskom-rekening van R4,9 miljard te betaal. 'n Peiling deur die Instituut vir Rasseverhoudinge wys dat die meeste mense gunstig voel teenoor die Regering van Nasionale Eenheid.…
…
continue reading
1
Spektrum 11 November 2024
50:03
50:03
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
50:03
Vragmotorbestuurders dreig om vandag met 'n staking te begin. Die Gautengse regering gaan die verkoop van plaagdoders by informele winkels verbied. Die wetsontwerp op die SAUK word herroep.RSG tarafından oluşturuldu
…
continue reading
Detta avsnitt, som lämpligt nog släpps på Farsdag handlar om pappornas upplevelser & reflektioner innan & efter utredning samt återgivning. Ett kortare avsnitt precis som förra veckan! Länk till Instagram - https://www.instagram.com/foraldraskapispektrum/profilecard/?igsh=NW96em81aTRtY3Vmebbaeleonorahammarberg tarafından oluşturuldu
…
continue reading
Die kragtoevoer na Johannesburg kan onderbreek word. Ons praat met 'n kenner oor die plofbare situasie in Mosambiek. goeie reën word die naweek oor groot dele van die land verwag.RSG tarafından oluşturuldu
…
continue reading
1
Die geheimnisvolle starke Kernkraft
27:50
27:50
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
27:50
Sie ist die mächtigste der vier Grundkräfte der Physik und hält die Materie im Weltall zusammen. Doch immer gibt die starke Kernkraft der Wissenschaft große Rätsel auf. Die Forschung ist ihren Geheiminssen aber auf der Spur. (00:00:38) Begrüßung (00:01:37) Die vier Grundkräfte der Physik (00:02:34) Aufbau eines Atoms (00:03:09) Wie kommt die Kernkr…
…
continue reading
Vägen till utredning. Detta avsnitt handlar om, precis som rubriken lyder vår väg till utredning. Vi pratar om de olika regionerna vi tillhör och kring vad man har för alternativ om vårdköerna är långa. Vi går även igenom hur en utredning går till, samt vilka moment som genomfördes. Fakta ruta. Region Västernorrland - Vårdgaranti frågor besvaras vi…
…
continue reading
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is van nou af weelliks op die lug met elke dag waarhede uit Openbaring. Ons is vandag by Hoofstuk 1 vers 7 - 8 met sy boodskap: “Is jy gereed?” Spektrum PodcastsJohann Els tarafından oluşturuldu
…
continue reading
HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Daantjie Doring se toring” uit Rom 11:36 Spektrum Podcasts…
…
continue reading
1
Elmarie Berry kook met liefde
16:52
16:52
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
16:52
Johann Els gesels met Elmarie Berry, wiese resepteboek, The Table, vir die Gourmand-prys, een van die grootste internasionale pryse vir kookboeke, benoem is. Sy is die een wat van nou af weekliks haar resepte met ons gaan deel. Maar eers wil ons haar pad saam met Jesus ook ontdek. Spektrum PodcastsJohann Els tarafından oluşturuldu
…
continue reading
1
Ps Mark Taljaaar - Sy koninkryk bly
16:52
16:52
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
16:52
Ons begin vandag met ‘n inspirerende boodskap deur Past Mark Taljaard van CRC Paarl met die tema: Sy koninkryk bly Spektrum PodcastsJohann Els tarafından oluşturuldu
…
continue reading
Advokaat Dali Mpofu sluit aan by 'n reeks voormalige EFF-lede wat nou 'n nuwe politieke tuiste het. Die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat deklassifiseer sy geheime verslag oor die beweerde aandeel van top-polisielede in die sluipmoord op die teenbende-speurder, Charl Kinnear. Die wenners van die Earthsot-pryse is by 'n glansgeleentheid in K…
…
continue reading
Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates what is happening on the Christian News front this week Spektrum PodcastsJohann Els tarafından oluşturuldu
…
continue reading
1
William Austin - The Fallen Evangelist
17:45
17:45
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
17:45
Johann Els is speaking to William Austin about his book, the Fallen Evangelist, and the hard road it took to return to Jesus. Spektrum PodcastsJohann Els tarafından oluşturuldu
…
continue reading
We start off the program with Etienne Beaud, who is a pastor/ electrical engineer living in Switzerland. We realised that we have many expats living in other countries, or South Africans planning to emigrate overseas soon. For these people Etienne is doing a whole series of inspiration for expats, which will be podcasted for you to relisten or send…
…
continue reading
Die Lemombo-grens tussen Suid-Afrika en Mosambiek bly tot verdere kennisgewing gesluit. Donald Trump van die Republikeine wen die Amerikaanse presidentsverkiesing. Nog onwettige myners kom uit verlate mynskagte na die oppervlak in en rondom Stilfontein en Orkney.RSG tarafından oluşturuldu
…
continue reading
Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Om die regte ding te doen” uit MATTEUS 5:6 NLV ”Gelukkig is dié wat honger en dors na wat voor God reg is, want Hy sal hulle hartsverlange bevredig.” Spektrum PodcastsJohann Els tarafından oluşturuldu
…
continue reading