'n Reeks dokumentêre programme deur 'n span gesoute RSG en SABC omroepers en joernaliste
…
continue reading
Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
…
continue reading
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
…
continue reading
Elke derde en vyfde Dinsdag van die maand tussen 11:30-12:00 dek Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk verskeie kwessies wat jou sak raak, as ook die moets en moenies rondom beplanning van jou finansële toekoms. Wees deel van die gesprek met beleggingskenners en finansiële gurus in ateljee.
…
continue reading
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.
…
continue reading
Die span van RSG Nuus & Aktualiteit hou jou op hoogte van die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure. Nuus word heeldag, elke dag in Afrikaans net op RSG uitgesaai. Luister na ons aktualiteitsprogram Monitor weeksoggende tussen 06:00 en 8:00 en Spektrum in die middae tussen 13:00 en 14:00. Op Saterdae kan jy tussen 12:00 en 13:00 na Naweekaktueel luister. En Sondae om 20:00 is Kommentaar aan die beurt. Op dié program praat die aktualiteitspan met redakteurs en kommentators oor die v ...
…
continue reading
1
Kenners antwoord luisteraarsvrae
21:07
21:07
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
21:07
Nerina Visser – ETF strateeg en adviseur, etfSA & Richus Nel – finansiële beplanner, PSG Wealth Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk tarafından oluşturuldu
…
continue reading
Francois Toerien vertel van Twak - Van Hunks, die duiwel en ander twak, wat debuteer by vanjaar se Suidoosterfees in Kaapstad.RSG tarafından oluşturuldu
…
continue reading
1
30 JAAR VAN DEMOKRASIE: BOESAK - KERKMAN EN AKTIVIS deur Jody Hendricks
26:51
26:51
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
26:51
Dr. Allan Boesak het ‘n groot rol in die bevrydingsstryd gespeel - in die kerk, politiek en op gemeenskapsvlak. Hy het ook internasionaal bekendheid verwerf. Hy praat oor sy reis en rol as kerkman en aktivis.RSG tarafından oluşturuldu
…
continue reading
Kokkie Kooyman, direkteur en fondsbestuurder by Denker Capital gesels oor Old Mutual se banklisensie. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk tarafından oluşturuldu
…
continue reading
1
Batebestuurders en versekeraars kan ook soos individue net 45% van hul bates in die buiteland belê
9:21
Sunette Mulder – senior beleid adviseur, Asisa Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk tarafından oluşturuldu
…
continue reading
Nerina Visser, ETF strateeg en adviseur by etfSA gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk tarafından oluşturuldu
…
continue reading
1
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 19de April 2024
49:26
49:26
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
49:26
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk tarafından oluşturuldu
…
continue reading
Francois Gouws, uitvoerende hoof van die PSG Financial Services-groep gesels oor die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk tarafından oluşturuldu
…
continue reading
Hannes Wessels, hoof van Binance Suid-Afrika gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie waarin hy is, en wat hy doen om te ontspan. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk tarafından oluşturuldu
…
continue reading
Dr Riaan Steenberg, bedryfsdirekteur by die NetEd Groep gesels oor hoe Eduvos studente help met belangrike vaardighede. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk tarafından oluşturuldu
…
continue reading
1
Die aantal dollar-miljoenêrs in SA het die afgelope dekade met 20% gekrimp, maar nie almal is landuit nie
6:31
Amanda Smit, besturende vennoot en hoof van Suid-, Oos- en Sentraal-Afrika by Henley & Vennote gesels oor hulle jongste verslag. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk tarafından oluşturuldu
…
continue reading
1
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 18de April 2024
49:28
49:28
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
49:28
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk tarafından oluşturuldu
…
continue reading
1
Hoe het die kuberaanval die GEPF geraak?
12:24
12:24
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
12:24
Mack Lewele, senior bestuurder vir kommunikasie by die Staatspensioenfonds (GEPF) gesels oor hoe die kuberaanval eise beïnvloed. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk tarafından oluşturuldu
…
continue reading
Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen gesels oor die olieprys, die rand, en Canal+ wat MultiChoice-aandele uitkoop. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk tarafından oluşturuldu
…
continue reading
Dawie Roodt, stigter en hoofekonoom van die Efficient Groep gesels oor kripto-lisensies. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk tarafından oluşturuldu
…
continue reading
Wilhelm Hertzog, ontleder en portefeulje bestuurder by Rozendal Vennote gesels oor Sasol wat die wêreld CO2-vrystellings swartlys haal. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk tarafından oluşturuldu
…
continue reading
Prudence Cele, direkteur by Die Nasionale Tesourie gesels oor die tesourie se deursigtigheid. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk tarafından oluşturuldu
…
continue reading
Deon Joubert, spesiale gesant oor marktoegang en EU-sake by Suid-Afrikaanse Sitruskwekersvereniging gesels oor sitrusregulasies. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk tarafından oluşturuldu
…
continue reading
Izak Smit, uitvoerende hoof van PPS gesels oor die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk tarafından oluşturuldu
…
continue reading
Johan Gouws, hoof van adviesdienste by Sasfin Wealth gesels oor inflasie, en Ster-Kinekor. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk tarafından oluşturuldu
…
continue reading
1
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 17de April 2024
48:27
48:27
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
48:27
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk tarafından oluşturuldu
…
continue reading
Terrance April gesels met bariton Andries Aldrich oor sy stemtipe en opkomende konsert.RSG tarafından oluşturuldu
…
continue reading
1
Onderwêreld by skole opgevoer
16:38
16:38
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
16:38
Fanie Viljoen se boek, Onderwêreld, is voorgeskryf vir matrieks. André Stolz Produksies neem ‘n verwerking van die boek na skole. Christelle Webb-Joubert het een van die vertonings bygewoon.RSG tarafından oluşturuldu
…
continue reading
Regina Malan gesels oor die musiekspel, Tell me on a Sunday. Dis een van Andrew Lloyd Webber se korter en kleiner musiekspele.RSG tarafından oluşturuldu
…
continue reading
Tjaart Kruger, uitvoerende hoof van Tiger Brands gesels oor die groep se nuwe aanleg. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk tarafından oluşturuldu
…
continue reading
Hennie Fourie, welvaartbestuurder by PSG Wealth Pretoria- Oos gesels oor finansies in die huishouding. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk tarafından oluşturuldu
…
continue reading
1
Die R15 miljard Zimbali Lakes-ontwikkeling mik hoog
11:06
11:06
Daha Sonra Çal
Daha Sonra Çal
Listeler
Beğen
Beğenildi
11:06
Werner Burger, meesterontwikkelaar by die Zimbali Lakes-oord en uitvoerende hoof van die IFA hotelle en vakansieoorde gesels oor die nuwe Zimbali Lakes-ontwikkeling. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk tarafından oluşturuldu
…
continue reading
Prof Basie von Solms, navorsingsprofessor in Kubersekuriteit, Sentrum vir Kuberveiligheid aan die Universiteit van Johannesburg gesels oor kuberkrakers wat op Itac toeslaan. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk tarafından oluşturuldu
…
continue reading